Home > African and Middle Eastern Language Books > Afrikaans >

MEDITASIE WAT LEEF
MEDITASIE WAT LEEF
 
Price: $7.00
Author: Hector Esponda
Type: Paperback, 208 Pages
Edition: 1st. 2007
ISBN: 81-8256-723-8
Publisher: RSSB


Product Code: AF-203-0
Qty:

Description
 
Die enigste manier om die dood te oorwin – om die ego se begeertes te verwerp. en bewus te word van die siel se krag – is deur meditasie te be-oefen. Hierdie boek voorsien ‘n praktiese, sinvolle benadering tot ‘n lewenstyl gewy aan die arbeid en vreugde van meditasie. Ons word gewys hoe om van praat tot aksie oor te gaan, van denkbeeld tot ervaring, sodat ons die reis, wat liggaam en verstand te bowe sal gaan, kan onderneem.